SARIE

LEESDINGE

SO SÊ HULLE OP SARIE.COM

Marc-Gregory oor sy koffietafelboek In Good Company (GenGage, R690)

Hoe het die projek begin?

My visie om ’n visuele kunsversameling van SA ikone te skep hetkon gaan om die agtergronde vir die portrette te skiet nie. Ek moes digitale komponente gebruik om die visuele kuns te skep en elke fotosessie moes in die ateljee afgehandel word. Moderne visuele kunstenaars is besig om ’n gemengde aanslag te omarm waarin fotografie en digitale kuns saamkom. Ek verwys daarna as “visuele alchemie”.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue