Huisgenoot

3D-DRUK SE WONDERS

DIS een van die wonders van die moderne wetenskap; ’n tegnologiesprong wat baie bedrywe vernuwe terwyl die grense voortdurend verskuif word in ’n wêreld waar amper enigiets moontlik is.

En alles wat reeds met 3D-druktegnologie gedoen kan word, is verstommend. Met behulp van rekenaarsagteware word driedimensionele voorwerpe met ’n ingewikkelde laagproses ontwerp en vervaardig.

Huisgenoot kyk na van die merkwaardige dinge wat die afgelope tyd met behulp van 3D-druk geskep is.

MUISEIERSTOKKE

Wetenskaplikes het onlangs ’n deurbraak in die studieveld oor vrugbaarheid gemaak toe hulle kunsmatige eierstokke vir muise met ’n 3D-drukker geskep het.

Die eierstokke is suksesvol in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa