SARIE

RESENSIES

Die verleiding van Eva de Winter , Louis Krüger (Human & Rousseau, R310)

“Miskien was die belangrikste kenmerk van hul huwelik: eerlikheid.” Dié sin van die bedrieglik kort roman (125 bladsye) het my onmiddellik vasgevang in ’n web waarvan ek nie kon ontsnap nie. Ek wou terstond weet of Eva en Josua se huwelik werklik so eerlik is as wat die sin te kenne gee. Geleidelik ontvou ’n komplekse kat-enmuis-spel, met temas soos verkragting, die invloed van die sosiale media,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
’N KONINKLIKE BESTEMMING Bloubloed stil-stil in SA
“Ons” fassinasie met “hulle” – die koninklikes en adellikes van die wêreld – kan nie ontken word nie, nie eens deur die mees geswore republikein nie! Wanneer dié bloubloediges boonop die een of ander verbintenis met ons mooie Suid-Afrika het, het jy
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa

Related