SARIE

BREEK'N BROODJIE

PEER-ENVINKELBROOD

Gedroogde pere werk baie lekker in brood en gee die deeg ’n soeterige smaak. Voeg vinkel by en jy het ’n brood wat smaak na nog ’n sny, asseblief. Ek gebruik koekmeel in die resep vir ’n fyner tekstuur. genoeg vir 1 brood

310 ml louwarm water
10 g-pakkie kitsgis
10 g sout
100 g gedroogde pere, baie fyn gekap
10 ml fyngemaalde vinkelsaad
30 ml bruinsuiker
30 ml olyfolie
450 g (800 ml) koekmeel
ekstra meel vir sif en rol
botter en gouestroop, vir voorsit

Meng water, gis, sout, peer, vinkel, suiker en olyfolie in ’n middelslagmengbak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Dubbel So Lekker
Hier kombineer ons Britse pondkoek met klassieke krummelpoeding. Jy kan ook die koek voorsit met vanieljevla vir ’n ander geur. genoeg vir een 18 cm-broodjie KRUMMELLAAG ■ 50 g (60 ml) strooisuiker■ 70 g (125 ml) koekmeel■ 115 g (125 ml) koue bo
SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE3 min read
2 Is Beter As 1
Met die onlangse filmtoekenningsaande het wit-en-swart uitrustings die rooi tapyt oorheers en ons dink veral aan Carey Mulligan se rok by die Oscars. Dié klassieke kleurkombinasie is ook ’n wenner vir alledaagse uitrustings en veral treffend by ’n 19

Related