SARIE

ANTWOORDE op jou kwelvrae

My man kry chemoterapie en val emosioneel uitmekaar. Wanneer kan ek ook erken ek sukkel?

Lourentia de Kock, voorligtingsielkundige van Pretoria: Die oomblik wat jy hoor jou man is siek en moet chemoterapie kry, stel ek voor dat jy by ’n terapeut/berader aanklop om jou emosioneel te ondersteun. Sulke nuus is geweldig traumaties en dit kan voel asof jou kop met jou gaan weghardloop. Jy beleef soveel emosies, soos ontkenning, woede, teleurstelling, kommer, verslaentheid, vrees, angs, onsekerheid, magteloosheid.

Dis belangrik dat jy jou emosies en gedagtes met iemand deel. As jy nie daarvan ontslae raak nie, bou dit op. Dit kan lei tot emosionele uitbarstings, uitputting, paniek- en angsaanvalle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related