Tuis

Sophia se blomme

WIE WOON HIER? Jaco en Sophia van Heerden en hul kinders, Sebastian (9) en Jeanette (7)

WAAR Murraysburg

GROOTTE 3 800 m² (rose) en 3 780 m² (rose en snyblomme)

GRONDSOORT Leem

Sophia van Heerden van Murraysburg in die Karoo skrik nie vir moue oprol nie. Dis dié dat sy in minder as drie jaar meer as 10 000 roosbome en rye vol eenjarige blomplante op voorheen kaal erwe in hierdie warm Karoo-dorp aan die groei kon kry.

“Dit was harde werk,” vertel sy. “Aan die begin het ek alles self gedoen. Die roosbome geplant, dit bemes, gespuit, rose gepluk en dit in bosse opgemaak. Menige keer het ek tot watter tyd in die nag nog gewerk; daar was net te min ure in die dag om alles gedoen te kry. Namate my besigheid

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art

Related