Tuis

Goed siel! VIR DIE

WIE WOON HIER? Terry de Vries

WAAR Barrydale, Wes-Kaap

GROOTTE 200 m²

GRONDTIPE Klipperig, met leiklip.

OUDERDOM VAN TUIN 4 jaar

Tussen die voorstoep, ’n gepakte klipmuur en ’n latteheining ontdek besoekers aan dié Karoo-huis ’n klein lushof vir mens én dier.

“Die voëls en bobbejane geniet die tuin net soveel soos ek,” vertel Terry de Vries by haar kleurryke huis op Barrydale. Sedert ons die binnekant van dié huis in Tuis gewys het, het die tuin ook baie goed gevestig.

“Vroeg soggens hoor ek die kenmerkende roep van die Afrikaanse naguil, en hoe die janfrederik-paartjie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis12 min read
Kerriekos
Hierdie vinnige ete is luuks en maak ’n heerlike bederfmaal. Dit is my weergawe van Fatima Sydow se garnaal-akhni uit haar boek Kaap, Kerrie en Koesisters, geskryf saam met Gadija Sydow Noordien. Op ’n weeksaand vervang ek die seekos met minihoenderf
Tuis23 min read
Hoera Vir Hoender
Dié rissiesous is baksous sowel as bykos. Dis heerlik geurig, eerder as skelwarm – proe self. Genoeg vir 6 • Voorbereiding: 40 minuteGaarmaaktyd: 1 uur en 20 minuteOondtemperatuur: 180 °C • 6 hoenderkwarte• 1 blik (400 ml) klapperroom• gestoomde rys
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar

Related