Weg! Platteland

Waar koggelmanders én kleinkinders kan klouter

Die afgelope 35 jaar al woon Surine en haar man, Peu*, op ’n plaas net buite Upington langs die Oranjerivier. Hier het hulle hulle lewe lank met tafeldruiwe en rose geboer – iets wat hulle geleer het hoe om met die Noord-Kaap se uiterstes te stoei.

Waarom ’n grassetuin?

Ek het 12 jaar lank ’n kommersiële roos- en kruietuin gehad, maar ter wille van ons friesperde moes dit plek maak vir ’n lusernland. Ons huis is gebou teen ’n klipkoppie van ’n halwe hektaar wat die afgelope 35 jaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou
Weg: Platteland2 min read
Vrede In Die Eenvoud
Ek het al gewonder, as ek die bome en strate van my omgewing verlaat vir die stilte en die oopte van die Suid-Kaap se paaie, waarom ek juis dáár makliker ’n filosoof sou kon wees. Dalk is dit die eenvoud van die natuur wat dan plek maak vir gedagtes,
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi

Related