Weg!

Om ’n pa op te pak

My pa het 34 vriende op Facebook. Wel, eintlik 15, die ander 19 is familie. Daar is nie ’n enkele foto óf selfie in sy albums nie, en die enigste bekende wat hy volg, is Corné Krige. Waar-skynlik ook nie eens omdat Corné ’n oud-Springbokkaptein is nie, maar omdat hy in 1987 in my pa se wetenskapklas was.

My pa was maar selde op Facebook en sedert ’n bietjie meer as ’n jaar gelede nooit weer nie. En nou is die huis verkoop en ek en my ma moet – met ’n vrag kartonbokse en ’n baal borrelplastiek – deur 45 jaar van hulle lewe saam probeer sif. Wat hou ons, wat moet maar gaan?

Hoe meer ons ’n weg deur alles probeer beur, hoe meer steek ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg12 min read
Oor Grense Heen
Grense is eienaardige goed, oor die eeue heen het mense dit lukraak geskep om die belange van die groep binne die grens te beskerm en natuurlik om ander uit te hou. Kyk jy na ’n kaart van Afrika, sien jy telkens die mees dwaas van alle landsgrense: L
Weg5 min read
Kyk Ver Die Veld In
Die Italiaanse wetenskaplike Galileo Galilei het reeds in 1609 met sy teleskoop na die kraters op die maan gekyk, maar die eerste werklik moderne “binokulêre teleskoop” is eers in 1854 deur ’n ander Italianer, Ignazio Porro, gepatenteer. Vandag is da
Weg3 min read
Mooi Van Lelikheid!
Hiënas lyk nogal soos honde, maar hulle is nie honde nie; hulle naaste familie is dwergmuishonde en sivetkatte. Die voorste twee bene is langer as die agterbene, wat maak dat ’n hiëna se skouers hoër is as sy stuitjie en sy rug skuins na agter afloop

Related