Vrouekeur

3 VROUE GESELS

Wie is die drie Poggenpoels? vra jy. Dit is Evita Bezuidenhout, gebore in 1935 as Evangelie Poggenpoel, haar suster Bambi Kellermann, gebore Sarie “Baby” Poggenpoel in 1938, en Ouma Ossewania Kakebenia Poggenpoel, gebore tydens die Boereoorlog en moeder van die twee legendes.

Evita het in 1978 as ’n karakter in Pieter-Dirk Uys se Sunday Express rubriek begin. Bambi Kellermann se eerste verskyning was in 1985 in ’n onderhoud in die fliek Skating on thin Uys en Ouma Ossewania het in 1995 by die eerste KKNK toeskouers diep geskok.

Pieter vertel dat Evita die beginpunt in die familie was en mense wou meer weet. “Haar ma? Haar man? Ander familie? Dus het die details stukkie vir stukkie saamgekom in die volle alfabet van persoonlikheid en dimensie. Hulle het al drie uiteenlopende karaktereienskappe wat mense herken en geniet.”

Bambi het as ’n in Europa bekendheid verwerf en het nou ’n wynproeplekkie in die Paarl; meer), nou in sy 23ste jaar.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring

Related