Rooi Rose

LIEFDESBRIEWE

Dis twee dae voor die begrafnis en die predikant, die proteas en die broodjies is gereël.

Kom sit julle dogters nou ’n slag stil, sê Pa. “En sit neer julle fone, ek wil vir julle iets belangriks vertel.” Ons loer grootoog na mekaar, daar sal mos nie ’n boedelgesprek of ’n ding wees voor Pa ook sy kop neergelê het nie.

“Ek wil vir julle vertel hoe ek en Ma gekys geraak het, en hoe onwaarskynlik dit is dat ons bymekaar uitgekom het.” Natuurlik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose4 min read
’n Natuurlike HELD
Vertel ons van jou verhouding met die natuur en jou liefde vir die buitelewe? Daar is ongerepte plekke in die natuur waar mense hul batterye kan herlaai wanneer die besige stadslewe jou leeggetap het. Ek het pas teruggekeer van ’n 12 dae lange vakan
Rooi Rose1 min read
Blink
Die belangrikste is dat jy die klere bedags ook moet kan dra. ’n Goue blinkerbaadjie is nou die perfekte pasmaat by ’n gestreepte blou toeknoophemp. 1 BAADJIE (R899; S-XL) ZARA. 2 T-HEMP (R199; XS-XL) MANGO. 3 SNEAKERS (R1 599; 3-11) ADIDAS. 4 WYE

Related