Weg! Ry & Sleep

’n Sirkelroete deur ou-ou berge

Sutherland is bekend as Suid-Afrika se koudste dorp. Hoewel die dorp nie die rekord hou vir die koudste temperatuur nóg nie – daardie rekord is -20 °C en dis gemeet op die plaas Buffelsfontein in die Oos-Kaap – daal die kwik op Sutherland gereeld tot onder -15 °C, wat hom die dorp maak met die koudste gemiddelde temperatuur. Sutherland het talle verblyfopsies, van kampplekke tot hotelkamers, want Suid-Afrikaners ruk in groot getalle op na dié Karoodorp om sneeu en sterre te kom kyk.

As jy eerder lus is vir rondry, kan jy die volgende sirkelroete aanpak wat jou oor ses hoogtes en bergpasse neem.

in in Sutherland se hoofstraat. Ry noord op die geteerde Willistonpad (R354); ná 9 km kom jy op ’n vurk in die pad af. Links loop Calvinia en regs Williston toe. Kies laasgenoemde.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars
Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets

Related