Weg! Ry & Sleep

Op die soustrein!

T-BEEN-STEAK MET COWBOYBOTTER

Pinterest-perfek

Maak die gegeurde botter, ’n internetsensasie, by die huis, en geniet dan jou perfekgebraaide steak, warm van die kole af, met ’n klontjie daarvan.

Jy benodig

(genoeg vir 4)

● 2 groot T-been-steaks

VIR DIE GEURBOTTER

● 6 eetlepels sagte botter
● sap en gerasperde skil van halwe suurlemoen (begin eerder met te min as te veel)
● 2 teelepels gekapte vars knoffel
● 2 teelepels dijonmosterd
● ’n knippie rooipeper
● ¼ teelepel paprika
● 1 teelepel droë pietersielie (of, nóg beter, 2 teelepels vars pietersielie)
● 2 teelepels gekapte grasuie (of gebruik witui wat baie fyn gekap is)
● ’n knippie droë rissievlokkies
● ’n klein bietjie olie
● sout en peper na smaak

Só maak jy

al die bestanddele vir die botter saam en sit dit in ’n lugdigte houer,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Stellantis slaan ’n 6
In hierdie uitgawe wyk ons af van die gewone ry-indrukformaat omdat ons by een geleentheid verskeie voertuie getoets het. Dit dien ook sommer as ’n kykie agter die skerms op wat dikwels by voertuigbekendstellings gebeur. Maar kom ons begin by die beg
Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val
Weg: Ry & Sleep6 min read
Meneer Beskeie
Vyf jaar gelede toe ons die eerste mu-X onder hande geneem het, kon jy net uit twee modelle kies: ’n 4x2 en ’n 4x4, albei met dieselfde 3 ℓ-enjin en outomatiese ratkas. Vandag kan jy kies tussen ses modelle wat boonop met ’n sterker 3 ℓ- óf ’n nuwe 1

Related