Ek lees in die vorige uitgawe van Ry & Sleep Leefek het aangekondig hy staak alle vervaardigingsbedrywighede onmiddellik. Dit is die maatskappy wat in 2021 bekende handelsmerke soos Jurgens, Gypsey, Sprite en Safari oorgeneem nadat die Jurgens CI en Jurgens Campworld gelikwideer is. ’n Jaar later het Quantum Caravans die naamregte van hierdie handelsmerke gekoop.
Wat beteken Leefek se einde?
Nov 24, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days