Weg! Ry & Sleep

Die lewe ná Leefek

Soos ons in die Oktober-November 2023-uitgawe geskryf het, het Leefek alle woonwavervaardiging gestaak. Dit raak modelle soos die Exclusive, Classique, Penta, Splash, Sprint, Swing en verskeie Tourer- en XT- en sleepwamodelle. Leefek het wel onderneem om sy verantwoordelikheid na te kom met waarborge.

Ons het met die meeste van die Leefek-handelaars gesels (sien die lys op bl. 93). Een goeie voorbeeld was Eben Grobler, die eienaar van Eastern Cape Caravans & Safari Centre, wat vertel het hoe hy pas herstelwerk voltooi het op ’n woonwa wat nog onder waarborg was.

Die wa het ingekom vir sy sesmaandediens en ’n onderdeel moes herstel word. Hulle is sonder pyne deur Leefek bygestaan.

Met die skryf van hierdie artikel was daar nog enkele nuwe Leefekvoorraad by omtrent die helfte van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges
Weg: Ry & Sleep3 min read
Wat Wag In 2024?
Die X2 is sedert Maart vanjaar beskikbaar en daar is altesame vier modelle: Die volledig elektriese iX2, die vlagskip-M35i xDrive, die sDrive 19i en die dieselaangedrewe sDrive 18d. Die iX2 gaan nie in Suid-Afrika verkoop word nie, en volgens BMW se
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars