Weg! Ry & Sleep

Die goue oues

Min dinge in die lewe se waarde neem toe. Met aandele, eiendom en skaars kunswerke is dit wel die geval – dalk ook goeie wyn –maar beslis nie jou kar nie. Jy gaan nie sommer jou motor verkoop of inruil sonder om ’n groot klomp geld te verloor nie. Maar dít wat jy vir jou woonwa betaal het – nuut óf tweedehands – gaan jy waarskynlik weer sien die dag as jy hom van die hand sit.

Ons kyk na die pryse van nuwe woonwaens tien jaar gelede en hoe dit met die tweedehandse waarde vandag vergelyk.

na die motormark. Neem drie 2012-modelle as voorbeeld: ’n Toyota Fortuner 3.0 D-4D (4x4, outo), Ford Ranger 3.2 XLT (4x4, outo, dubbelkajuit)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
’n Spesiale Geskenk Vir Vrouedag
Die gedagte was dat die mans van die groep hegte Wes-Kaapse vriende weer ’n slag alleen reis, en dit het toevallig rondom Vrouedag geval. Dis toe dat die mans begin spot hulle afwesigheid – en natuurlik die gepaardgaande rus en vrede by die huis – sa
Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier