Weg! Ry & Sleep

Sleep saam-saam

Dubbelkajuitbakkies is sinoniem met sleep, en hiervoor hou Ford die XLT-reeks van sy Ranger-bakkies op datum met die jongste tegnologie.

Jy het ’n keuse tussen vier XLT-modelle wat in twee groepe verdeel word: Die enkelturbo en dubbelturbo. Albei is beskikbaar in 4x2 of 4x4, en ’n sleepstang is deur die bank standaard – dieselfde geld vir die swaaibeheer, ’n sleepwaligtetoets en ’n sleepmodus wat jy kan kies afhangend van die padomstandighede.

In die breë is die Ranger beskikbaar in vier verskillende weergawes: ’n basiese model, die XL, XLT en Wildtrak.

Ons kry ’n geleentheid met die XLT met ’n dubbelturboenjin en 4x4-aandrywing.

Nuwe drumpel

Ford het beslis nuwe hoogtes bereik as ’n mens kyk na die Everest Platinum waaroor ons in die vorige uitgawe geskryf het, maar dis ewe waar vir die Ranger.

In ons toetsvoertuig is die stang deur Brink verskaf – in wese is dit soortgelyk aan die een op die Everest – die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars
Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets