Weg! Ry & Sleep

Sleepmeester

Die laaste Everest wat ons getoets het, was die 2.0 BiT Limited 4x4model met sy 500 Nm-enjin, en dit wil dit voorkom of die vervaardiger dié wringkrag as wegspringplek gebruik het vir sy nuwe modelle. Vier van die ses modelle het steeds die tweeliterenjin wat 500 Nm lewer, maar dis die 3 ℓ-V6-enjin onder die enjinkap van die ander twee, die Wildtrak en Platinum, wat die oog dié slag tref, want dié lewer ’n allemintige 600 Nm.

Van die verskille tussen die twee- en drielitermodelle sluit die volgende in: Die 2.0 se prys wissel van R848 300 tot R1 020 300, terwyl jy meer vir die V6-modelle gaan opdok: R1 104 600 vir die Wildtrak en R1 168 400 vir die Platinum. Net die Platinum kom standaard met 21 duim-wielvellings; die res het 18 duim- of 20 duim-vellings.

Daar is egter ook heelwat noemenswaardige ooreenkomste. Almal kry die 10 spoedoutomatiese ratkas (met presies dieselfde ratverhoudings, al is dit ’n 4x2 -

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep6 min read
’n Welkome gas
In die kampplek het ’n mens ’n paar opsies om jou kos gaar te kry of water te kook vir ’n bietjie boeretroos. Die mees basiese en beste, natuurlik, is ’n kampvuur, maar dit neem tyd om aan die gang te kry en jy kan ook nie sommer enige plek vuurmaak
Weg: Ry & Sleep5 min read
Wat Maak Kamp So Lekker?
Ek het grootgeword in ’n huis waar vakansies – vernaam die grote in Desember en Januarie – beteken het die lomp two-tone Jurgens 640 met sy blou-en-wit gestreepte tent word by oom Tjoep du Toit gehuur. Ek weet tot vandag toe nie waar oom Tjoep aan sy
Weg: Ry & Sleep5 min read
’n Lékker Honnelewe
• Hou jou motor se ruit oop, indien moontlik. Pote gaan die rit baie meer geniet as hy die tonele kan inasem wat verbyflits. • Stop so een keer elke uur en gee jou woef genoeg tyd sodat hy kan snuffel aan die merke van al die honde wat al vroeër hier