Op my onlangse Zambiese reis deur die noorde en suide van Luangwa saam met Ultimate Adventures het ons ’n roetine ontwikkel waar ons elke aand om die kampvuur ons hoogtepunt vir die dag vir mekaar vertel.
Dit was met hierdie oorsig aan die einde van die dag dat almal wat saamreis, die wonders van Zambië en die Luangwavallei met mekaar kon deel.
Een aand, teen die einde van