Avontuur Afrika

JIMMY raak wild

Terwyl die son op die horison gesmelt het, die lug oorspoel met pienk en goud, het ek myself agter die stuur van die gewildste buksie op die 4x4-voertuigmark bevind. Die maniese lirieke van ‘n Talking Heads-liedjie het by my opgekom. Trouens, dit was asof David Byrne reg langs my was en uit volle bors gesing het: “This is not my car. This Dit was, om die waarheid te sê, nie eens my land nie… en ook nie sy sonsondergang nie. Dit was Botswana. En die kar het aan Suzuki behoort, want ons was hul gaste op ‘n heerlike Suzuki Safari. Dit was egter wél my vrou wat hierdie wonderlike avontuur saam met my sou geniet.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens

Related