Weg! Ry & Sleep

Op Noag se berg

Die wêreld rondom Ceres en Tulbagh in die Wes-Kaap het een ding in gemeen: Berge wat die hemelruim inskiet. En waar daar berge is, wil mense daarteen uit.

As jy kans sien om met ’n steil grondpad teen die voet van die Witzenberg uit te ry kan jy gerus die Noah-kampplek naby Wolseley, amper halfpad tussen Ceres en Tulbagh, oorweeg. Buiten die opdraandes is daar ’n paar ander belangrike dinge wat jy moet weet: Hier is geen krag nie, en al jou vullis moet jy saamvat huis toe. Hier geld ook ’n minimumtarief, wat beteken vir groepe is dit die moeite werd. Nooi dus ’n klomp vriende en familie saam.

In ruil hiervoor kan jy kies tussen vier private staanplekke met vyfstergeriewe. As bonus kry jy die mooiste uitsig.

DIE PAD BOONTOE

Die grondpad begin waar jy van die R46 tussen Wolseley

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars
Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets

Related