Weg! Ry & Sleep

Tot siens, ou grote

Hoewel die nuwe 1300 GS reeds in Europa te koop is, moet Suid-Afrika nog so ’n bietjie wag. Maar op BMW Suid-Afrika se webblad kan jy jou eie 1300 GS al “bou” en bestel. Die uittredende 1250 GS is ook nog beskikbaar, maar die vervaardiging daarvan is gestaak.

Nes ander voertuigvervaardigers het BMW in 2023 ’n spesiale weergawe van sy gewilde GS bekend gestel: die Trophy, genoem na ’n internasionale kompetisie wat losweg gegrond is op die eertydse Camel Trophy. Met die GS Trophy stuur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets