’n Veldfiets wat kan toer
Oct 21, 2019
3 minutes
Dis deesdae ’n gespook tussen motorfietsvervaardigers om die beste avontuurmotorfiets te bou. Niemand besef dat die beste een reeds in 2007 gestaak is nie – die KTM 640 Adventure. Ja, ja, ek kan die snorke van minagting hoor. Maar kyk ’n bietjie hoe ideaal was dié fiets vir avontuur: 48 mm omgekeerde teleskopiese vurke met 275 mm beweegruimte, asook 300 mm beweegruimte op die agterste vering (dis gelykstaande aan ’n Dakar-resiesfiets!), ’n 28 ℓ-petroltenk, fantastiese grondvryhoogte en met die tenk vol het hy maar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days