Voëls En Verkeersknope
Verkeersknope was nog nooit prettig nie, maar die afgelope tyd gee ek nie soveel om vir die een soggens op die N2 langs die Swartrivier in Kaapstad nie. Namate jy aankruie stad toe, kan jy al van ver af sien hoe tientalle pienk grootflaminke in gelid