STAP SAAM
Oct 21, 2019
3 minutes
WOORDE EN FOTO’S HEATHER MASON
Ek ry vroegoggend op die Soutpanpad al langs die Soshanguve-township. My karretjie kruip stadig oor die spoedhobbels en vleg deur die township se strate. Die son het pas opgekom; ek het vroegoggend uit Johannesburg gery sodat ek die Tswaingkrater hier naby in die mooi vroegoggendlig kan vang.
Dié pad word met goeie rede Soutpan genoem. Ek ry nou al nader aan die Tswaing-meteorietkraterreservaat. Tswaing beteken “plek van sout” in Setswana. Sowat 220 000 jaar gelede
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days