GOED OM TE WEET
Oct 21, 2019
3 minutes
Hoogste plekke in SA se nege provinsies
Limpopo Wolkberg (2 126 m) naby Haenertsburg
Mpumalanga De Berg (2 331 m) naby Lydenburg
Wes-Kaap Seweweekspoortpiek (2 325 m) in die Groot-Swartberg-natuurreservaat
Noordwes Nooitgedacht (1 816 m), die hoogste punt in die Magaliesberg
KwaZulu-Natal Mafadi (3 451 m) in die Drakensberg, die hoogste spits in Suid-Afrika
Gauteng Toringkop (1 913 m) in die Suikerbosrand-natuurreservaat
Oos-Kaap Kwaduma (3 019 m) in die Drakensberg
Vrystaat Namahadi (3 291 m) in die Drakensberg
Noord-Kaap Murchpunt (2 156 m) in die Karoo
VROUE BREEK NEGEPIEKEREKORD
Verbeel jou jy
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days