Avontuur Afrika

Mense & mambas

Die swart mamba is ongetwyfeld die gevaarlikste slang ter wêreld. Dit is ook die langste giftige slang in Afrika en kan ongeveer 3.8 m lank word. Met sy sterk en vinnigwerkende neurotoksiese gif, wat tot 20 volwassenes kan doodmaak, word hulle met goeie rede gevrees. 'n Mamba byt kan daartoe lei dat ‘n volwassene binne minder as dertig minute sterf.

Alhoewel die bogenoemde inligting akkuraat is, vertel dit nie die volle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë
Avontuur Afrika3 min read
Goed Op Dreef
Die lewe is ‘n reis wat deur mylpale gekenmerk word en soos ons deur sy kinkels navigeer, skryf ons die hoofstukke in ons persoonlike lewensverhaal. Dieselfde geld vir Avontuur Afrika. Alhoewel sommige uitgawes dalk as meer noemenswaardig as ander be
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens

Related Books & Audiobooks