WEET VOOR JY WAAI
Oct 21, 2019
2 minutes
Hoe werk dit? Die trein ry twee tot agt keer per maand die roete tussen Kaapstad en Pretoria (gaan na www.bluetrain.co.zavir spesifieke datums).
Dit vertrek gewoonlik op ’n Donderdag of ’n Saterdag om 4 nm. uit die Kaapstad-treinstasie in Adderleystraat. Draai in by Old Marine-rylaan en meld by die Bloutrein-ontvangslokaal aan. Die trein bereik die Pretoriastasie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days