Weg!

’n Wynboer maak plan in Kirgistan

Sowat 30 km voor China se grens doem die eerste beheerpuntgebou op. Daar gekom, word ons paspoorte en die gidse se permitte bestudeer. Twee uur en 20 km later is dit dieselfde storie. Dié keer word ons bagasie ook nagegaan en paspoorte gestempel om Kirgistan te verlaat.

Kirgi-waar, vra jy.

Hoekom reis na bekende bestemmings soos die Serengeti, Italië of Portugal as plekke soos Kirgistan, Tibet of China wag, is my en my reisvriende, Dok van der Merwe en Paul Andrag, se motto. En om dinge interessant te hou gaan ons by China se agterdeur inglip oor die Torugartpas in die Tian Shan-berg doer in die weste van dié groot en geheimsinnige land. Die plan is om sowat 4500 km deur Kirgistan, China en Tibet te reis – drie weke op van die hoogste paaie ter wêreld. Dít klink mos nou na

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis

Related Books & Audiobooks