Weg!

VOORAF

Amok by die watergat

Toe ons een aand in Junie by die Okaukuejowatergat in die Etosha- nasionale park aankom, staan daar vier renosters, waaronder ’n koei met ’n kalf. Kort daarna daag nóg ’n renoster op en val een van die ander aan.

Ná ’n geveg beland die kwaadstoker in die water. Toe hy uitkom, val hy die koei met die kalf aan. Hy gooi die kalf ’n paar keer deur die lug, en val ook die laaste renoster aan. Die volgende oggend staan net die woedende bul daar, ernstig gewond. Hy bestorm alles in sy pad, selfs ’n boomstomp. Die draad was ook uitmekaargeruk. Die kalfie het nie oorleef nie. Hoekom was dié bul so aggressief?

RIECKIE HANSEN

Die natuurlewekenner L.D. VAN ESSEN antwoord: Dis beslis nie normale dominante gedrag nie. Dis moeilik om die voorval te verklaar, want ons weet nie wat vooraf met die renoster gebeur het of wat die kosbeskikbaarheid en populasiedinamika is nie. Ek het met ’n paar veeartse en kenners gesels en die konsensus is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis

Related