Weg!

VIR DIE VOËLS

DIS MOS ’N WATSENAAM DAAI...

Wat is voëlskyk? Dis om ’n voël reg uit te ken, nè? En wat beteken dit om iets uit te ken? Wel, om die ding sy regte naam te gee. Maar dis waar die probleme begin...

As ’n voëlkyker met die verkeerde voet uit die bed uit opstaan, kan jy maar weet: In ’n stadium gaan hy of sy brom oor naamsveranderinge. Dis dan wanneer ek bly is ek is Afrikaanssprekend.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg7 min read
Boeke En Musiek
Deur Karen Paolillo, Penguin Books R300 in boekwinkels Dit Brit Karen Paolillo beskerm reeds die afgelope drie dekades die seekoeie in die Turgwerivier in die suidooste van Zimbabwe. Hierdie boek volg op A Hippo Love Story, wat in 2014 verskyn het, e
Weg2 min read
Kortliks
Jou Suid-Afrikaanse paspoort – met die gepaste bynaam “Groen Mamba”– mag jou dalk nie ver bring in plekke soos Europa en Noord-Amerika nie, maar daar is steeds lande waarheen Suid-Afrikaners sonder ’n visum én met ’n taamlike gunstige wisselkoers kan
Weg2 min read
Taai Gebore… En So Gelaat Staan
Die eerste Cruiser 70 het sy verskyning in 1984 gemaak, min of meer dieselfde tyd as die fliek Back to the Future. Klim jy agter die stuur van enige 70-Reeks, voel dit inderdaad asof jy na die 1980’s teruggevoer word. Die handvatsels, sitplekke en de

Related