Landbouweekblad

’n Tier in jou tenk

Avontuurmotorfietse se gewildheid is een van weinig suksesverhale in die motorfietswêreld. Dié kategorie was jare lank BMW en KTM se domein, met Yamaha, Honda en Suzuki wat ook ’n mate van sukses behaal het danksy die aangrypende avonture van hul jaers in die Dakar-tydren. Dit het daartoe gelei dat Moto Guzzi en Aprillia ook in hul geskiedenis gaan rondkrap het vir inspirasie om munt te slaan uit die avontuurgier.

In 2010 het die Britse vervaardiger Triumph ook sy kleim afgesteek met die Tiger 800 XCx. Hy was en is steeds ’n knap speler (hy’s in 2020 deur die 900 vervang), maar die groot geld lê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter