Weg! Ry & Sleep

’n Bok van ’n ander kleur

In die woonwawêreld bevind die Nayela Okapi hom reeds in uitgelese geselskap, maar nou gee die Okapi X die model ’n verdere hupstoot.

Die standaardmodel se 15 duim-wiele maak plek vir 16 duim-weergawes, wat beteken hy staan effens hoër: Die dak is 56 mm hoër (2,15 m teenoor 2,094 m) met ’n grondvryhoogte van 305 mm – 55 mm hoër as die standaardmodel.

Verder is die gewigte aangepas. Waar die gewone Okapi ’n BVM van 1 750 kg het, is die Okapi X s’n 1 900 kg. Dis hierdie gewig wat die gewig van die sleepvoertuig bepaal, maar die 150 kg-verskil het weinig invloed op jou tipiese sleepvoertuig vir dié soort wa. Neem byvoorbeeld die heel basiese Isuzu mu-X met ’n tarragewig van 1 970 kg, of die goedkoopste Ford Ranger-dubbelkajuit wat net oor die 2 t is.

Ook die basiese gewig verskil: Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars
Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets