Weg! Ry & Sleep

Die X-faktor

Die wabouer Invader, wat veral bekend is vir sy twee goedgevestige modelle, die Duo en Quattro, het nou ook ’n variant van eersgenoemde bekend gestel wat hy die Duo X noem.

Hoewel die twee Duo-modelle se basiese konsep dieselfde bly, is die X ’n model in eie reg.

Pleks van 15 duim-wiele is 17 duim standaard op die nuweling, terwyl die 1,8 t-as plek maak vir ’n 2 t-weergawe. Ook die gewigte en grootte verskil effens: Die X is 100 mm langer en 50 mm hoër én breër. Die tarragewig is 50 kg meer, maar die brutovoertuigmassa bly 1 500 kg.

Waar die standaardmodel een 105 Ahbattery kry, het jy in die X twee van hulle én jy word met ’n 375W-omskakelaar bederf. Die neuskas kry twee vlak laaie by; van die buitestort af het jy nou direkte toegang tot jou klerekas in die regterpaneel; en die dak kantel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep1 min read
Ysteratlete Sorg Vir Kinders
Die Ironman-uitdaging in samewerking met Isuzu Suid-Afrika het vanjaar R158 000 ingesamel vir hulle liefdadigheidsorganisasies, die Isuzu-stigting en Ironman 4 the Kidz. Vir hierdie uitdaging moet deelnemers 3,8 km swem, 180 km fietsry en ’n volle ma
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars