Weg! Ry & Sleep

Op nuwe vriende

Ek is so ’n bietjie jaloers op Mic nadat ek sy rubriek vir hierdie uitgawe gelees het. Hy’s ouder gewoonte op sy plek agterlangs in die tydskrif en ek stel voor jy gaan lees hom eers en kom dan terug hierheen, want ek wil nie sake vooruitloop nie.

En nee, my jaloesie spruit nie-span van dieselfde ding beskuldig... en heelwat mense het al. Dis ook nie die feit dat Mic-hulle ’n Suzuki Jimny met al wat ’n 4x4-katoeter is opgedollie en hom op ’n oorlandreis Zambië toe geneem het wat vir my groenerige kleurskakering sorg nie. Terloops, Mic het die Jimny op daardie reis geneem om te kyk of hy die mas opkom en as ’n ernstige oorlandreisvoertuig geag kan word. Sy indrukke is op bl. 116 – dis nou as jy nog nie gaan lees het nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars
Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets

Related