Weg! Ry & Sleep

Verpleeg jou reismaat

Volgens die Gautengse departement van gesondheid neem dit ’n ambulans 30-60 minute om ’n ongelukstoneel te bereik in daardie provinsie. Kaapstad sê sy ambulanse kan ’n ongelukstoneel binne die Metropool binne 15 minute bereik. As jy egter in die gramadoelas ernstig beseer word, gaan dit enige nooddiens etlike ure neem om by jou uit te kom. Om hierdie rede moet jy jouself kan help terwyl jy wag dat hulp opdaag.

ALKOHOLLAPPIESSteriliseer, Meneer

Jy gebruik hierdie lappies hoofsaaklik om mediese toerusting soos skalpels en lansette skoon te vee. Jy kan hulle egter ook gebruik om seerplekke en wonde skoon te maak voor jy dit behandel. As jy jaarliks ’n griepinenting kry, sal jy weet die suster vee jou skouer met ’n alkohollappie af voor sy die spuitnaald insteek.

Gebruik hulle om jou hande te reinig voor jy noodhulp op iemand

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep6 min read
’n Welkome gas
In die kampplek het ’n mens ’n paar opsies om jou kos gaar te kry of water te kook vir ’n bietjie boeretroos. Die mees basiese en beste, natuurlik, is ’n kampvuur, maar dit neem tyd om aan die gang te kry en jy kan ook nie sommer enige plek vuurmaak
Weg: Ry & Sleep5 min read
Wat Maak Kamp So Lekker?
Ek het grootgeword in ’n huis waar vakansies – vernaam die grote in Desember en Januarie – beteken het die lomp two-tone Jurgens 640 met sy blou-en-wit gestreepte tent word by oom Tjoep du Toit gehuur. Ek weet tot vandag toe nie waar oom Tjoep aan sy
Weg: Ry & Sleep5 min read
’n Lékker Honnelewe
• Hou jou motor se ruit oop, indien moontlik. Pote gaan die rit baie meer geniet as hy die tonele kan inasem wat verbyflits. • Stop so een keer elke uur en gee jou woef genoeg tyd sodat hy kan snuffel aan die merke van al die honde wat al vroeër hier

Related