Weg! Ry & Sleep

Sien julle môre!

Baie kampeerders – of enigiemand wat lief is daarvoor om die pad te vat en vlaktes te gaan soek – het stories te vertel van iets wat al op een of ander stadium verkeerd geloop het terwyl hulle op reis is. Dit hoef nie net iets te wees wat langs die pad gebeur nie; die saadjie kon al by die huis geplant gewees het en dan eers later kop uitsteek. Wie het nie al belangrike kamp- of reisgoed by die huis vergeet nie?

Een so ’n storie wat ek self beleef het, was nie die gevolg van my eie nalatigheid nie, maar dié van ’n medekampeerder. Dit het voor ons afgespeel een Paasnaweek by die Algeria-kampplek in die Sederberg.

Ons mense was vroeg al opgeslaan in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep2 min read
Eenvoud Wen
Toyota het sy IMV 0-konsepvoertuig in Desember 2022 bekend gestel, en op daardie geleentheid het Akio Toyoda, Toyota se huidige voorsitter en kleinkind van Toyota-motors se stigter, Kiichiro Toyoda, gesê hierdie bakkie is die vergestalting van Toyota
Weg: Ry & Sleep3 min read
Gebou Soos ’n Tenk
Great Wall Motor – of dan GWM – vier vanjaar sy 17de bestaansjaar in Suid-Afrika. Dié private maatskappy is die grootste vervaardiger van bakkies en sportnutsvoertuie in China en wys behoorlik sy staal teen voertuigvervaardigers soos BAIC en Chery wa
Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji

Related