Weg! Ry & Sleep

Klop-klop! Buurman!

Ek lê nog êrens tussen droomland en wakker, maar ek kan die gesprek duidelik hoor terwyl die buurman en sy vrou van die boonste terras in my wa se rigting stap.

Mý wa is eintlik nie myne nie. Ek leen hom net. Omdat ek vir ’n buitelewe-tydskrif werk, kry ons gereeld die kans om met nuwe waens te kamp.

Maar my kampbure weet aanvanklik nie dis ’n geleende wa nie. En toe ek gister met dié splinternuwe huis-op-wiele – wat boon-op deur ’n nuwe vervaardiger gebou word – die kampterrein binnery, kon ek sien hoe die koppe draai.

Ek het skaars op my staanplek stilgehou, toe waai die eerste besoeker vriendelik langs die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep5 min read
As Die Skoen Pas…
outdoorwarehouse.co.za capeunionmart.co.za crocssa.co.za kaalfoot.co.za naturehike.co.za bashafrica.com woolworths.co.za picknpayclothing.co.za barestep.co.za Barestep se skoene is ontwerp om die natuurlike vorm en funksie van die mens se voet na t
Weg: Ry & Sleep3 min read
Dis Tyd Vir ’n Huistent
Om met ’n tent te kamp het maar sy uitdagings, veral as ’n klomp mense saam probeer ontspan. En meer as een tent langs mekaar én dan nog ’n gazebo kan in ’n oogwink ’n groot trek veroorsaak wat pakplek in jou voertuig opslurp. Sommige kampplekeienaar
Weg: Ry & Sleep3 min read
Gaan Leer By Europa
Die Europese Woonwavereniging, bestaande uit 15 lidlande, het in 2020 by die 6 miljoen kampvoertuie op sy boeke gehad. Die meeste van hierdie 3,5 miljoen woonwaens en 2,4 miljoen ryhuise is in Wes-Europa geregistreer, in lande soos Duitsland, Frankry

Related