Weg! Ry & Sleep

Goed vir die siel

Die tweede reeks van Land en strand, die visvangprogram wat deur Bok van Blerk aangebied word, word tans Vrydae om 19:30 en Saterdae om 16:00 op VIA (DStv kanaal 147) uitgesaai. Ons gesels met hom oor sy liefde vir visvang.

VERTEL ONS ’N BIETJIE MEER OOR DIE PROGRAM.

Ek het ’n groot liefde vir die buitelewe en hengel, en toe my goeie vriend Mark de la Hey voorstel ons probeer ’n TV-program, was ek aan boord.

Elke program behels dat ons toer en na ’n spesifieke visspesie soek, en terwyl ons daarmee besig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji
Weg: Ry & Sleep5 min read
Dis Nou Maar Wors...
As jy mal is oor ’n dik sop vol heerlike tekstuur, is hierdie geurkombinasie een vir die boeke. Jy benodig (genoeg vir 4) • ’n groot klont botter• 1 eetlepel olyfolie• 250 g gerookte bockwurst, in snoepgrootte happies gesny• 1 ui, fyngekap• 2 wort
Weg: Ry & Sleep3 min read
Eerste Indrukke Van Die ‘Nuwe’ 70-reeks
Laat in 2021 het ek in hierdie rubriek my mening gedeel oor die toekoms van die Toyota Land Cruiser 70-reeks, en spesifiek die 4.5-V8-turbodieselenjin. Nou, twee jaar later, is die 70-reeks met ’n 2.8-viersilinderenjin beskikbaar. Ek sien op YouTube

Related