Weg! Ry & Sleep

Eerste indrukke van die ‘nuwe’ 70-reeks

Laat in 2021 het ek in hierdie rubriek my mening gedeel oor die toekoms van die Toyota Land Cruiser 70-reeks, en spesifiek die 4.5-V8-turbodieselenjin. Nou, twee jaar later, is die 70-reeks met ’n 2.8-viersilinderenjin beskikbaar.

Ek sien op YouTube is daar reeds ’n ooraanbod van video’s waarin mense hulle mening lug oor die “nuwe” 70-reeks en veral op die nuwe enjin en aandrywingstelsel fokus.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji
Weg: Ry & Sleep4 min read
Welkom, Ouma
Ek en my man, Even, staan ’n ruk gelede met vriende by ’n jogabyeenkoms en gesels oor die gedagte van ’n woonwa om ons aftrede selfs beter te maak. Agter ons staan iemand wat ons gesprek hoor en noem toe aan ons dat hulle buurman Fanie van der Linde
Weg: Ry & Sleep5 min read
As Die Skoen Pas…
outdoorwarehouse.co.za capeunionmart.co.za crocssa.co.za kaalfoot.co.za naturehike.co.za bashafrica.com woolworths.co.za picknpayclothing.co.za barestep.co.za Barestep se skoene is ontwerp om die natuurlike vorm en funksie van die mens se voet na t