Mahindra Electric Automobiles Limited (MEAL), ’n filiaal van Mahindra & Mahindra, het op 21 Augustus vanjaar op ’n glansgeleentheid in Kaapstad sy hipermoderne Vision Thar.e-konsep onthul. Dié ryding vorm deel van Mahindra se toekomsplanne om elektriese voertuie te bou, veral vir oorsese markte soos Europa en Brittanje.
Die Indiese motorvervaardiger verkoop reeds ’n gasaangedrewe Thar in sy tuiste, en die Vision Thar.e wys wat die maatskappy se visie vir