Avontuur Afrika

In die Nuus…

Mahindra tref die kol met twee spesiale uitgawes

Die afgelope 10 jaar het Mahindra van ‘n relatiewe onbekende handelsmerk in Suid-Afrika na ‘n grootkop in die motorbedryf gegroei en bied veral bekostigbare opsies vir die 4x4-koper. Hul gewilde vlagskip-modelle – die Mahindra Scorpio en Pik Up – is onlangs opgegradeer.

Pik Up Karoo Dusk

Geïnspireer deur die pragtige Karoo-landskap, is die nuwe Mahindra Karoo Dusk S11 Automatic ‘n treffende leefstylgerigte dubbelkajuit bakkie. Dit is gebaseer op die gewilde S11 Karoo en toegerus met die top produkte uit die Mahindra onderdeelkatalogus asook ‘n paar spesiale items wat eksklusief tot die Dusk sal wees. Verder spog dit met spesiale akasiaboom Karoo-kentekens en unieke plakkers.

Die model kom met ‘n duursame swart filmbedekking en deel die stylbalk op die laaibak, staal sytrappe, robuuste oorskerms en rolluik laaibakbedekking

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë
Avontuur Afrika3 min read
Goed Op Dreef
Die lewe is ‘n reis wat deur mylpale gekenmerk word en soos ons deur sy kinkels navigeer, skryf ons die hoofstukke in ons persoonlike lewensverhaal. Dieselfde geld vir Avontuur Afrika. Alhoewel sommige uitgawes dalk as meer noemenswaardig as ander be
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens