Avontuur Afrika

Volstoom Vooruit

Die Mahindra Scorpio is ‘n legende in sy tuismark, waar byna 800 000 eenhede sedert 2002 verkoop is. Alhoewel daar nie naastenby soveel in Suid-Afrika verkoop is nie, het dit ietwat van ‘n kultus-aanhang gekry en meer as 6 000 eenhede is reeds plaaslik verkoop.

Daar word dikwels na die Scorpio as die arm man se Land Cruiser verwys, grootliks danksy die voertuig se robuuste en praktiese aard. Eienaars is ook altyd vol lof vir sy werkverrigting en veldryvernuf. Alhoewel ek nog altyd van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Gesels>> SAAM
Ek is al vir jare ‘n 4x4-eienaar, maar wil my eerste oorgrens-landreis aanpak. Wat is die belangrikste herwinningstoerusting wat jy nodig het? – Wessel Odendaal. Ons uitgewer, Anton Willemse, het al talle landreis-toere in verskeie voertuie voltooi.
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko
Avontuur Afrika5 min read
Groentjies Gaan Groot
Dis ‘n uitdaging vir diegene wat gaan en ‘n droom vir diegene wat agterbly. Dit is wat Thierry Sabine – wat die idee vir die die Dakar-tydren in 1977 gekry het toe hy tydens die Abidjan-Nice-tydren op sy motorfiets in die Libiese woestyn verdwaal het