Avontuur Afrika

Mahindra maak opslae

Toe die Mahindra-handelsmerk 18 jaar gelede sy eerste Suid-Afrikaanse verskyning (toevallig ook by Gerotek) gemaak het, het nie baie mense werklik notisie geneem nie. Op daardie stadium was daar baie ‘onbekende’ handelsmerke wat die plaaslike mark betree het en hoewel Mahindra se aanbiedinge glad nie sleg was nie, het die mark nie verwag dat die handelsmerk so bestendig sou groei as wat dit het nie.

Dis nou byna twee dekades later en baie min mense besef presies hóé groot hierdie Indiese motorvervaardiger werklik is. Dit is sedert 2010 die wêreld se grootste vervaardiger van trekkers en ná Tata en Suzuki is dit die derde grootste motorhandelsmerk in Indië. In Suid-Afrika het die handelsmerk positiewe groei in veral die hoogs kompeterende bekostigbare passasiers-, sportnutsvoertuig- en bakkiemark getoon. Trouens, Mahindra se bekwame Pik Up-reeks – wat by sy aanleg net buite Durban gemonteer word – tel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë