Weg! Ry & Sleep

Loop lig vir dié foute

Ek beskou myself as meer van ’n oorlandreisiger as ’n hardebaard 4x4-geesdriftige. Ek het ’n bekwame en betroubare 4x4-voertuig wat sodanig toegerus is dat ek myself ver van die beskawing kan bevind en steeds gemaklik en veilig kan eet, slaap en my eie badkamergeriewe gebruik.

Ek het toegang tot battery- en sonkrag om seker te maak my kos bly altyd vars en daar’s meer as genoeg beligting vir die aande in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep1 min read
Blinknuwe Ford
Die nuwe Ford Territory is op 4 Mei vanjaar bekend gestel. Die nuweling word aangedryf deur ’n 1,8 ℓ-EcoBoost-enjin wat 138 kW en 318 Nm lewer en kom ook met nuwe selfaan-en-afskakel-tegnologie wat brandstofverbruik verlaag. Die enjin is gekoppel aan