Weg! Ry & Sleep

Effens langer, veel beter

Hierdie soort bakkies het verskeie name: Toyota noem syne ’n Xtra Cab, Isuzu het ’n Extended Cab, Nissan het ’n King Cab (hy is egter nie in SA te koop nie) en Ford s’n heet die Super Cab.

Daar is natuurlik voordele rondom so ’n verlengde-enkelkajuitbakkie. Jy het nie net veilige pakplek binnelangs vir waardevolle items soos kameratoerusting nie – ’n dubbelkajuit bied wel dieselfde – maar daar is ook belastingsvoordele, net soos met ’n gewone enkelkajuitbakkie.

Volgens die wet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji
Weg: Ry & Sleep4 min read
Welkom, Ouma
Ek en my man, Even, staan ’n ruk gelede met vriende by ’n jogabyeenkoms en gesels oor die gedagte van ’n woonwa om ons aftrede selfs beter te maak. Agter ons staan iemand wat ons gesprek hoor en noem toe aan ons dat hulle buurman Fanie van der Linde
Weg: Ry & Sleep5 min read
As Die Skoen Pas…
outdoorwarehouse.co.za capeunionmart.co.za crocssa.co.za kaalfoot.co.za naturehike.co.za bashafrica.com woolworths.co.za picknpayclothing.co.za barestep.co.za Barestep se skoene is ontwerp om die natuurlike vorm en funksie van die mens se voet na t