Avontuur Afrika

Goeters & geite

Maak dit reg, die eerste keer

Was jy al gestrand in die bos met ‘n stukkende voertuig, wat jy geweet het jy sou kon regmaak as jy net die regte gereedskap by jou gehad het? Wel, nou is daar geen verskonings meer nie – Tork Craft het nét die gereedskapkas vir jou. Die 172-stuk gereedskapkas neem nie te veel spasie op nie (220mm x 470mm), maar is toegerus met alles wat jou plaaslike werktuigkundige groen van jaloesie sal laat.

Dit is gemaak van chroom-vanadium vir verhoogde duursaamheid en kenmerke sluit in:

• Sluitbaar (slotte uitgesluit)

• Dubbel handvatsel

• Staalkonstruksie

• Bêreplek met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë