Landbouweekblad

Name wat sing

Danksy my werk was ek die afgelope paar weke bevoorreg om deur die Langkloof te ry. Daarna ook dele van Mpumalanga en KwaZulu-Natal. Op die paaie was daar Tygerfontein, Olifantskop, Wolweberg en Wolwespruit. By Wolwefontein, anderkant Jansenville, het ek afgedraai om na die plattelandse hotel te gaan kyk. Dit is natuurlik nie die wolf van die Noordelike Halfrond nie, maar ons plaaslike hiënas wat deur die ou boere ’n wolf genoem is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030, web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad5 min read
Geringe Steun Stuit Geensins SA Boere
Dit is ’n feit dat regerings die landbou ondersteun en dat dié ondersteuning in baie lande nie juis afneem nie. Die sekretariaat van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO) doen gereeld navorsing oor landboubeleide en staats

Related