Berg toe vir die aand
Jul 09, 2019
4 minutes
WOORDE EN FOTO’S SUZAAN HALL
Waar? Tussen Grabouw en Villiersdorp
Afstand 20 km
Lengte 2 dae
Terrein Op bosboupaaie deur plantasies, op ’n voetpad deur plate fynbos. Hier is water, maar min skaduwee.
Dis Saterdagoggend kort voor 9 vm. toe ons by Kaapse Natuurbewaring se Nuwebergkantoor stilhou. Ons het vanoggend uit Kaapstad gery om die Boland-roete te kom stap. Die roete is oorspronklik ’n driedagroete, maar die deel van die Landdroskophut af na die Boesmanskloofhut is tans weens erosieskade gesluit. Ons stap net twee dae: van Nuweberg af tot by die Landdroskop-en Shamrock Lodge-hut (die twee lê ’n klipgooi uit mekaar), met die Sphinxroete langs, en môre terug met ’n tweespoorpad.
Teen 9.30 vm. het ons die vrywaringsvorm
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days