Weg! Ry & Sleep

Tafelmaniere

N aas jou kampstoel is ’n kamptafel onontbeerlik – in jou gunstelingvakansieoord óf doer ver in die vreemde. Ons kyk na 12 puik kamptafels waarop jy kan kosmaak. By 8 van hulle kan jy aansit vir ete, terwyl die laaste 4 tafels gespesialiseerde werkstasies is.

KRY DIE PRODUKTE HIER

tentco.co.za outdoorwarehouse.co.za falksontents.co.za frontrunneroutfitters.com capeunionmart.co.za campandclimb.co.za

Pryse was teen druktyd korrek, maar dit verander soms vinnig. Besoek altyd eers ’n verskaffer se webblad om die jongste pryse te kry.

AFRITRAIL-KAMPTAFEL

Sandbestand

Afritrail se kamptafel is met ’n bladhoogte van 60 cm die laagste op hierdie blaaie – ’n eetkamertafel se blad is 70-76 cm hoog. Dit is egter ’n goeie hoogte as jy in ’n opvoukampstoel sit en kosmaak. Die blad is van MDF (of mediumdigtheidveselbord) en die tafel het ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
’n Spesiale Geskenk Vir Vrouedag
Die gedagte was dat die mans van die groep hegte Wes-Kaapse vriende weer ’n slag alleen reis, en dit het toevallig rondom Vrouedag geval. Dis toe dat die mans begin spot hulle afwesigheid – en natuurlik die gepaardgaande rus en vrede by die huis – sa
Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier